top of page
Final New Banners-21.webp

VROU ENS 1.2

“Hallo, Sussa. Ek hoop dit gaan goed?”

“Dit gaan nie altyd so goed nie, Ma.”

Kom ontmoet vir Vanessa (Sussa) en hoor alles wat in haar gedagtegange rondloop. Sy lag dié keer vir haarself – en ook so ’n bietjie vir ander.

Lufulots xxx

bottom of page